Van sprokie tot tragedie in die kollig

Van sprokie tot tragedie in die kollig

4.11 - 1251 ratings - Source



Die tragedie wat op Valentynsdag 2013 Reeva Steenkamp se lewe kortgeknip en Oscar Pistorius se status as internasionale sportheld aan skerwe laat spat het, en die ongekende mediadekking van die sensasionele moordverhoor daarna, het verreikende gevolge op vele terreine gehad. Soos nog nooit tevore nie het die kollig geval op fasette wat ons lewens op talle terreine raak: die manier waarop regspleging in Suid-Afrika geskied; hoe sosiale en nuusmedia opinies genereer, beAmnvloed en rapporteer; die publiek se obsessie met heldestatus; en die intriges wat van minnaars moordenaars maak. Vir hierdie boek het Ilse Salzwedel deur a€™n vloedgolf menings gesif om sin te maak van die Oscar-saak. a€™n Fassinerende prentjie ontvou waarin sleutelaspekte ontleed word, soos die belang van forensiese besonderhede, die kundigheid van polisie- en regsbeamptes, die rol van die staat en die verdediging in die hof, die effek van mediadekking op die publiek se persepsies, en nog meer. In die toeganklike, nugtere en nie-sensasionele styl waarvoor diAc gerespekteerde joernalis bekend is, vra die skrywer: watter lesse hou a€™n tragedie soos hierdie in vir vandag se samelewing?Diagnostics and Statistical Manual of Mental Disorders (DSM IVTRAr), Amerikaanse Psigiatrievereniging 66. ... video (www.mediasilo.com) Aanvullende agtergrond: Twitter (www.twitter.com) DStvOscar PistoriusTrial Channel, kanaal 199, DStv.


Title:Van sprokie tot tragedie in die kollig
Author: Ilse Salzwedel
Publisher:Penguin UK - 2014-09-30
ISBN-13:

You must register with us as either a Registered User before you can Download this Book. You'll be greeted by a simple sign-up page.

Once you have finished the sign-up process, you will be redirected to your download Book page.

How it works:
  • 1. Register a free 1 month Trial Account.
  • 2. Download as many books as you like (Personal use)
  • 3. Cancel the membership at any time if not satisfied.


Click button below to register and download Ebook
Privacy Policy | Contact | DMCA